"add_exclusion_pattern_description":"Voeg uitsluitingspatrone by. Globbing met *, ** en ? word ondersteun. Om alle lêers in enige lêergids genaamd \"Raw\" te ignoreer, gebruik \"**/Raw/**\". Om alle lêers wat op \".tif\" eindig, te ignoreer, gebruik \"**/*.tif\". Om 'n absolute pad te ignoreer, gebruik \"/path/to/ignore/**\".",
"asset_offline_description":"Hierdie eksterne biblioteekbate word nie meer op skyf gevind nie en is na die asblik geskuif. As die lêer binne die biblioteek geskuif is, gaan jou tydlyn na vir die nuwe ooreenstemmende bate. Om hierdie bate te herstel, maak asseblief seker dat die lêerpad hieronder deur Immich verkry kan word en skandeer die biblioteek.",
"backup_onboarding_3_description":"totale kopieë van jou data, insluitende die oorspronklikke lêers. Dit sluit in 1 kopie op 'n ander perseel en 2 kopieë om die huidige rekenaar.",
"backup_onboarding_description":"'N <backblaze-link>3-2-1 rugsteun strategie</backblaze-link> word sterk aanbeveel om jou data veilig te hou. Hou kopieë van jou fotos/videos so wel as die Immich databasis vir 'n volledige rugsteun oplossing.",
"backup_onboarding_footer":"Vir meer inligting oor hoe om 'n rugsteun kopie van Immich te maak, gaan lees asseblief hierdie <link>dokument</link>.",
"backup_onboarding_parts_title":"'N 3-2-1 rugsteun sluit in:",
"confirm_delete_library_assets":"Is jy seker jy wil hierdie biblioteek uitvee? Dit sal {count, plural, one {# bevatte base} other {# bevatte bates}} uit Immich uitvee en kan nie ongedaan gemaak word nie. Lêers sal op skyf bly.",
"confirm_email_below":"Om te bevestig, tik \"{email}\" hieronder",
"confirm_reprocess_all_faces":"Is jy seker jy wil alle gesigte herverwerk? Dit sal ook genoemde mense skoonmaak.",
"confirm_user_password_reset":"Is jy seker jy wil {user} se wagwoord terugstel?",
"cron_expression_description":"Stel die skanderingsinterval in met die cron-formaat. Vir meer inligting verwys asseblief na bv. <link>Crontab Guru</link>",
"duplicate_detection_job_description":"Begin masjienleer op bates om soortgelyke beelde op te spoor. Maak staat op Smart Search",
"exclusion_pattern_description":"Met uitsluitingspatrone kan jy lêers en vouers ignoreer wanneer jy jou biblioteek skandeer. Dit is nuttig as jy vouers het wat lêers bevat wat jy nie wil invoer nie, soos RAW-lêers.",
"face_detection_description":"Identifiseer die gesigte in media deur middel van masjienleer. Vir videos word slegs die duimnaelskets oorweeg. “Herlaai” (ver)werk al die media weer. “Stel terug” verwyder alle huidige gesigdata. “Onverwerk” plaas bates in die tou wat nog nie verwerk is nie. Geidentifiseerde gesigte sal ná voltooiing van Gesigidentifikasie vir Gesigherkenning in die tou geplaas word, om hulle in bestaande of nuwe persone te groepeer.",
"facial_recognition_job_description":"Groepeer gesigte in mense in. Die stap is vinniger nadat Gesig Deteksie klaar is. \"Herstel\" (her-)groepeer alle gesigte. \"Vermiste\" plaas gesigte in ry wat nie 'n persoon gekoppel het nie.",
"failed_job_command":"Opdrag {command} het misluk vir werk: {job}",
"force_delete_user_warning":"WAARSKUWING: Dit sal onmiddellik die gebruiker en alle bates verwyder. Dit kan nie ontdoen word nie en die lêers kan nie herstel word nie.",
"image_format":"Formaat",
"image_format_description":"WebP produseer kleiner lêers as JPEG, maar is stadiger om te enkodeer.",
"image_prefer_wide_gamut_setting_description":"Gebruik Display P3 vir kleinkiekies. Dit behou die lewendheid van beelde met wye kleurruimtes beter, maar beelde kan anders verskyn op ou apparate met 'n ou blaaierweergawe. sRGB-beelde gebruik steeds sRGB om kleurverskuiwings te voorkom.",
"image_preview_description":"Mediumgrootte prent met gestroopte metadata, wat gebruik word wanneer 'n enkele bate bekyk word en vir masjienleer",
"image_preview_quality_description":"Voorskou kwaliteit van 1-100. Hoër is beter, maar produseer groter lêers en kan app-reaksie verminder. Die stel van 'n lae waarde kan masjienleerkwaliteit beïnvloed.",
"image_preview_title":"Voorskou Instellings",
"image_quality":"Kwaliteit",
"image_resolution":"Resolusie",
"image_resolution_description":"Hoër resolusies kan meer detail bewaar, maar neem langer om te enkodeer, het groter lêergroottes en kan app-reaksie verminder.",